Nelis bring passie, sport en visie na die Laeveld

Nelis Bodenstein is die nuwe adjunkhoof by Laerskool Barberton Primary.

Nelis bring passie, sport en visie na die Laeveld
SunΓ© en Nelis Bodenstein wat hul wortels verskuif na Laerskool Barberton.