📽️ Van Barberton tot Kokkedoor-kombuis

Op 67 het oud-Barbertonner Jeanette Relling, deesdae van Nelspruit, besluit dat dit tyd is om 'n jarelange droom na te jaag.

📽️ Van Barberton tot Kokkedoor-kombuis
Jeanette Relling. Foto's: Verskaf deur Wilmer Muller van Kokkedoor.