Kom 𝒓𝒐𝒄𝒌 jou lyfie saam met Nicholis Louw by OppiDam!
Nicholis Louw sal nooit sommer net ’n naam wees nie, maar sal in SA musiekgeskiedenis vir ewig opgeteken wees as ’n ikoon van Afrikaanse rock. Boek vandag nog jou kaartjies om hom in lewende lywe te sien op 3 Oktober om 17:30 by OppiDam.