Van Barberton na Taiwan: ’n nuwe lewe in die Ooste

Van Barberton na Taiwan, Marietha Coetzer se storie is een van moed, verlies en 'n nuwe begin.

Van Barberton na Taiwan: ’n nuwe lewe in die Ooste
Marietha Coetzer (agter links) saam met van haar Taiwanese leerlinge. Foto is verskaf deur Marietha Coetzer.