Van klein dorpie tot groot drome Kobie du Preez se lewe is ’n verhaal van volharding, kreatiwiteit en passie.
Christelle Strauss se reis van visie, volharding en oorwinning Barberton is bevoorreg dat iemand soos Christelle Strauss hier wortel geskiet het. In haar werk, stryd teen kanker, gemeenskapsdiens en liefde vir familie, lê daar ’n krag wat nie aangeleer kan word nie.
Remembering Sophia Jardim: Barberton’s earth angel Sophia was more than just a mother and community figure. She was a beacon of unconditional love whose life mission was to serve those most in need, especially children living with or affected by HIV/AIDS.
As intelligensie en veelsydigheid ooit ’n dogter gehad het, was haar naam Marlies Liebenberg Marlies se liefde vir haar gemeenskap, haar passie vir geskiedenis en diere, en haar onwrikbare toewyding en diens aan ander maak haar ’n ware Barberton-ikoon.
The woman who lit up Barberton with spirit, service and creativity: Flicka Goslett Flicka Goslett, a powerhouse of creativity, community spirit, and fearless drive.