Oom Paul Kruger’s calm-under-fire visit to the goldfields President Paul Kruger's visit became one of the town’s most talked‑about moments in history.
Drie Barberton boere deur na finaal van “Moer ’n Boer” Drie boere uit Barberton, Gerrit en Kabous Engelbrecht en Denys Snyman het deurgedring na die finaal van Moer 'n Boer.
Christelle Strauss se reis van visie, volharding en oorwinning Barberton is bevoorreg dat iemand soos Christelle Strauss hier wortel geskiet het. In haar werk, stryd teen kanker, gemeenskapsdiens en liefde vir familie, lê daar ’n krag wat nie aangeleer kan word nie.
Sammy Marks: The empire builder who left his mark on Barberton From immigrant trader to Transvaal tycoon, Sammy Marks helped shape Barberton’s golden rise.
Remembering Sophia Jardim: Barberton’s earth angel Sophia was more than just a mother and community figure. She was a beacon of unconditional love whose life mission was to serve those most in need, especially children living with or affected by HIV/AIDS.
As intelligensie en veelsydigheid ooit ’n dogter gehad het, was haar naam Marlies Liebenberg Marlies se liefde vir haar gemeenskap, haar passie vir geskiedenis en diere, en haar onwrikbare toewyding en diens aan ander maak haar ’n ware Barberton-ikoon.
Granny Klok: the woman who survived, and blessed, Barberton's golden days Louisa Guthrie Klok cared without prejudice, nursing the sick and offering comfort where few others would.