Rugbyspeler droom groot ná Bokkieweek-keuring

Jay-Cee, ‘n leerling van Hoërskool Barberton en het homself bewys as ‘n kranige speler tydens die keuringsproses vir die Bokkieweek.

Rugbyspeler droom groot ná Bokkieweek-keuring
Jay-Cee Wright van BHS in aksie.